Winterfees 15 -17 Junie 2019
Kom besoek ons gedurende die feestyd en kom kuier op ons stoep & grasperk met ‘n heerlike bottel wyn. Kom en geniet die pragtige uitsig wat uitkyk op die Gamka Vallei.
Ons sal oop wees op die volgende tye :
- 15 Junie (Saterdag) – 09h00 – 17h00
- 16 Junie (Sondag) – 10h00 – 13h00
- 17 Junie (Maandag) – 09h00 – 17h00